Zoopers (Proeswoord)

Zoopers – Diewe Zoopers - Ons het as kinders altyd die woord Zoop "Zûp" gebruik as ons iets wil "leen" sonder die idee om dit terug te gee
"Ag Zoop my bietjie van jou chips" Sit die "ers" in meervoud, en dit verleen die daad van diewe pleeg.