wow, ek is darem ondankbaar

Dit tref my nou eers. Ek kan nie glo ek was al ooit so blind nie. 'n Ou wat getrek was met dagga het vir my gesê dat ons almal is flippen spoiled... Soms dink ons ons het 'n onregverdige lewe, maar daar is altyd 'n iemand wat rerag "struggle".
Die waarheid is eintlik dat ek selfsugtig is, en ek sal nie hartseer word oor iemand wat ek nie ken nie in 'n tyd van nood. Hongersnood sal my nie minder laat eet nie, en armoede sal nie maak dat ek dit wat ek het gebruik nie. Eintlik is die meerderheid van ons so, net amper niemand sal dit erken nie.

Wel, dit maak my nie anders as die normale nie, maar die stuk gaan uit aan my vriendin wat gediagnoseer is met eds..

Tiepe 4.
Sy is agtien en sy was sportief. Talentvol sal sy altyd wees, maar haar vermoë tot verbetering is van haar ontneem. Hokkie was haar ontsnapping van realiteit.

Op die hospitaal bed is sy gereeld, maar ek het haar hand vasgehou op eenkeer, net om die pyn te probeer verlig, die ou tannie van oorkant het my beskou as haar ou, ek het net saamgespeel, die vriendin van my was in pyn, en om daardie oomblik daar vir haar te kon gewees het, is beter as om haar ou te wees... Sy het nie omgegee wat ek vir die tannie sê nie, sy het geweet my aandag was by haar, en ek het als in my vermoë gedoen om die tannie te vermy.

Ons paaie het afgewyk van mekaar af. Op die oomblik wat ek haar hand vasgehou het was ek onder die indruk dit was 'n sport besering. Almal het gehoop dis 'n sport besering. Nadat sy weer binne kort opgeneem was het haar gesin begin twyfel, en na baie toetse was daar vasgestel sy het eds.. As ek kon aflei in kort wat dit betekin is dat haar liggemente of spiervesel baie swak en kwesbaar is.

Ek huil soos 'n baba as ek my 'hamstring' skeur, sy beleef erger as dit. Dit nog 'n hele paar keer, voortdurend deur die jaar, waar ek nimmer meer as een keer 'n jaar dit beleef.

Sy is 'n goeie mens, meer gelowig as wat ek ooit sal wees. Sy verdien dit nie.

Ek het tonne redes hoekom ek eds eerder verdien as sy, en ek weet waar ek net eenkeer by haar bed gestaan het, dat sy tien keer meer by my bed sou staan.

So als is met 'n plan bedoel, daar is 'n rede vir als, so dalk is dit beter dat sy dit het en nie ander mense nie, want in al die pyn sal sy kan smile. Dit vat krag om te kan glimlag vir haar, sy moet 'n ruggraat van staal hê.

Sy is 'n ikoon in my boeke, sy is 'n persoon wat vir ander kan hoop gee as hulle die rotse tref, want sy weet presies wat dit is om gstrand te wees in 'n gat wat diep en donker is.

Maak pyn mense sterker? Ek twyfel, pyn maak my ondankbaar. Vol haat.

So dis my bydrae tot jou, my vriendin, my woorde is al wat ek kan deel, want dis onmoontlik vir my om jou pyn te kan deel. Jy verdien dit nie. Jy is sterk, en dit gee vir mense soos my hoop om dit wat ons gedink het onmoontlik sou wees, moontlik te maak.

Response to artilce

These guy posts is very amazing and store the complete information, I am very happy for this site and proving great services.

CV Writing Services

Response to artilce

Very nice post, I keep learning about special new things daily from posts like this one. Cool stuff.

Custom Research papers

you should realise and think

you should realise and think really carefully what you should do in the nearest future!
research papers

This article is definitely

This article is definitely the best one this week. You know it is really inspirational for those people who need that. For example I have read it few times and I am going to do that few times more. Thanks a lot for that!
Regards, Graham from buy cialis

I want to say that this is

I want to say that this is very informative post and helpful for those who are searching for custom coursework topics.I away get wonderful information from your blog.I hope you will provide more information in future.

research papers

dissertation proofreading

Well done post/ I think you use dissertation proofreading. Thanks for your work.

so, here we go again, i

so, here we go again, i would really want to know more about research paper series which probably can be the best one in the business

You wqrote interesting

You wqrote interesting things in your blog. You can read purchase essays about this theme.

thanks!

First of all i would like to thank you for the great and informative entry. I have to admit that I have never heard about this information I have noticed many new facts for me. I would like to thank Essay Topic for helping me in my studies. Without them, I am nothing. Thanks!