Lorraine: Ek is OP soos bruilofskos. Ek wil nie nou hoes, poep of paniek saai nie, maar ek is so moeg julle sal my drank vanaand met 'n voedingsbuisie EN aarvoeding moet gee, en sommer maar die bottel whiskey en 'n strooitjie gee!!! Ek het dit nodig. Los maar die glas anders moet ek dit nog was ook!
Moenie my wakker maak as julle my sakkie op-top nie. Maar ek loer so effens deur my een oog net om seker te maak julle snoep my nie.
En die morning after:
Wanneer die babelaas omsit in 'n bang-babelaas begin ek wharrie!!
Dit is wanneer jy begin bang raak vir : geluide, die son, jou lewer, die kat, jou vrou/man/baas, jou skaduwee, die kraan, liewe heksie, die swartgevaar en die rooigety.
MAAR . . .
brandewyn het mos nie brieke nie!!
bertha badprop: Drank manewales kwadraat - ek wens ek kan my baie skandes onthou...maar die geheim om vervelig te wees is om alles te vertel - ek lees maar eers so stuk stuk voor ek van my bekotsenswaardige storiestjies kom vertel...hoe drink ou bertha hik-hik so *hik*
SueEe: Ek dra nie rokkies nie... ek dra attitute!
Juenka: (na sy op eie aanvraag op 'n limiet - 5 vir die dag gesit is) sit daai bebloede maria vir my in die grootste bier glas wat jy het asb.
Annie: Het ons gister ekstra gaste gehad wat ek gemis het? Hoekom is hier nie skoon glase nie? Lyk soos my kombuis as die kiddies deurnag gekuier het.
Tribalmoon: Julle moet try om 'n 'hik' barbie te dress 'hik' as jy gekuier is 'hik'
Na nog 'n rondte begin PM kopkrap soos WW
Tipies forummoeder - altyd gasvry, vra sy: Hoe kry ons mans in die kroeg?
Trapsoetjie is nie links van die regering nie en hak vinnig af:
1. Sê daar is rugby op die Groot skerm met kaal lyf dames wat dit vas hou.
2. Dop is op die huis, bring net jou eie leer saam.
Dis hoever ek gekom het, jammer, ekke nie 'n man nie, ook nog nie gedrink genoeg nie, kan nie dink nie my brein is te droog..Wash dji djop..

Do you know if the Louis
Do you know if the Louis Vuitton Outlet Store is real one ?Do their items come from louis vuitton company ? I never have a louis vuitton product because they are so expensive ,but i want to have one now ,cuz the items from Louis Vuitton Outlet are so cheap that i can afford it.