Uit die kroeg se spreekkamer: Diagnose C.R.S

Diagnose: C.R.S

Piet Magriet: Can't remember sh%t!

As hulle oumense vang vir spoed, is daar 'n goeie verskoning. Jy moes jaag om daar te kom voor jy vergeet het waarheen jy gaan. Hannes sê, op sy ouderdom is al wat hard word sy are! Ek weet darem nie, hy is effens hardhorend ook.

Trapsoetjie: Chaotiese Rooiwyn Sindroom...

Dit gebeur net as daar 'n hak plekkie plaasvind tussen die hand en die mond. So seer dat die glas op die rak bly staan. Gelukkig is dit nie 'n doodsvonnis nie, gebruik net die ander hand tot die lewe weer terugkeer na die hak plek van die vorige arm.

Neem 'n paar glasse van jou beste lekkerste rooiwyn en bel my more. As die ander CRS terugkeer, nie te bekommer nie volg net weer die stappe een vir een. Jy sal onthou . . . wat was dit wat jy wou onthou?

Naas: Craft se siekte
Can't Remember A Freaking Thing.

Alzheimers kan nogal sy voordele hê.
1. Jy kan jou eie paaseiers wegsteek.
2. Jy ontmoet elke dag nuwe vriende.
3. Jy hoef nie elke dag 'n nuwe koerant te koop nie.
4. En jy kan jou eie paaseiers wegsteek.

Alzheimers en Parkinsens komplimenteer mekaar (jy vergeet om te bewe)

The Gucci Handbags are the

The Gucci Handbags are the one of the most popular and luxury brand watches,although the gucci company are famous with their Gucci Handbags On Sale.Surely the gucci items are expensive ,you can just buy them from a
Gucci Outlet shop if you don't have enough money.