Bang was meeste, nie oor die idee van wat sy dalk aan jou kan doen oordat sy so teensgesind is nie, maar die feit dat niemand weet wat in haar kop aangan nie, en waarna haar gedagtes strek nie. Sy het geloop met oë wat brand, en met 'n deurskyninde mes in haar hand.
Lings en regs het sy harte gebreuk, ouens wat seer gemaak is vir die res van hul lewens. Die ding is eintlik, sy het ordentlike ouens so verlief gemaak dat hulle in marone verander het.
Als wat sy gedoen het was naalde in iemand se hart, en dit het als vererger vir haar. Hoe harder sy probeer het om mense minder seer te maak, hoe erger het hulle seer gekry.
Dit was nooit haar intensies nie...
Ek het in haar oë gekyk in die trane vas wat als so duidelik gemaak het, ek is soos een van die vele ouens wat verlief is, ek het net in haar trane die waarheid gesien.
'n Druppeltjie water het geval, en so het die swart roos begin groei.
In 'n maroon het ek soms verander, deur al die fases van verlief wees was ek, maar in 'n oomblik van oog tot oog kontak was als wit. Ons het gesweef, en haar hartklop het my aan die lewe gehou vir daardie oomblik, my arms was daar om haar veilig te hou, veilig te hou teen almal wat vir haar vrees.
Die wêreld waarmee sy opgeskeep was, was vol sonskyn en 'smiles'. Sy was vol sonskyn en ‘smiles’...
Mag die duiwel sy wil kry en hartseer in ons paaie bring, hoekom hy sy stempel druk op nie dit wat leef nie, maar dit wat beef. Struikeling was ek, misluk was ek, alleen soos die eenspaaier.
Haar sonskyn was verduister, en haar suurstof van haar ontneem.
Soos wat sy gryp na bo om uit die bos te kom wat haar seer maak en dieper en dieper in die tonnel in trek.
Hoe ons mekaar raak gesien het van twee verskillende planete kan ek nogsteeds nie verstaan nie.
In mekaar se donker het ons onself gered, en uit die donker uit gesweef.


coach outlet
coach outlet online
coach outlet
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach factory outlet
coach outlet
coach outlet store online
louis vuitton sale
louis vuitton outlet
coach factory outlet
coach factory online
coach factory outlet
coach factory outlet online
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach outlet
coach outlet store
coach outlet store online
coach bags
coach outlet store
coach outlet
coach outlet store online
hermes birkin
hermes bags
gucci uk
gucci uk sale
louis vuitton outlet
louis vuitton bags