Sokkieklankie: Bleikmiddels se reuk - Soos die meeste van ons weet, maak bleikmiddel bakterië dood. As die soliede afval dus met die volgende spoel die tenk bereik, word die bakterieë in die tenk wat die afval moes afbreek, ook doodgemaak. En so hoop die afval net op en op sonder om natuurlik te ontbind. Met die gepaardgaande sokkieklankie in die omgewing.
Deur daardie bietjie ekstra wit in jou eie troontjie te kry, voeter jy die hele stelsel so op, dat ander gebruikers (en dalk ook later jyself) kniediep in die $*$ knoffel kan beland. Dink asseblief aan jou medemens. Jy is nie alleen op die aarde nie. Gun hul ook goed funsksionerende stelsels, dit wat jyself ook so graag wil hê en behou.
*om hierdie bydrae in geheel te lees: http://www.woesblog.com/forum/index.php?topic=4585.0
