Ons 'Fingervoutjie-blapse' in 2011

Dit is 'n groot eer vandag vir 007 om die eerste 'fingervout-blabs-koukbottilproppi' vir 2011 te oorhandig aan:
WOESTER KABOUTER

... Ek hoop net almal hier is reg os ne weer foute te maak nie.

... Help Woode kenners - PM, Maraai en die res

... en dit is jous die materiaal wat sy nouy gebruik

... ek waardeer jou mooite

... wanner is die eerste boek geskryf?

... 'n Skrywer is goed as: 1. Jou erk lekker lees.

... ek het nie 'n probleem darmee nie

... Dit is vir my ook heelik om hier te skryf

... Dit spel verstaan ek maar baie min van, wag ek verstaan eindlik niks, haha

... Hoe afekteer dit jou

... Ek wens ek het meer tyd on te skryf, ek dink as ek later die maand die pad platteland toe aandurf sal dit deels wees on rustig te sit en skryf

... Dalk is dit vir bewaaring

...Self orderrig of deur 'n instansie?

... Ons moet mense deur ons dade en erlike optreede die Pad wys.

... Laat die een sonder sonde die eerste klip gooi, is dit diewat die Bybel seg nie?

... Die Vrou moet in diekombuis wees

... Vrouens moet ne op die preekstoel wees nie.

... het 'n Preedikant AKA pastoor diereg om mense te oordeel oor hulle dade

... Verkagters: Kabouter dink ons moet hulle aan Oom Paul op Kerkplein vas gemaak work en elke persoon wat by daadie man verby loop moet hom met 'n klip gooi, of pn stukkie van hom afsy... Barbaars ek weet maar ek dink dit sal verseker die gemoes stop...

... En as na hierdie niemad op die forum met woe ek bevriend is my meer wil ke nie so be it

... Vraagie van een-dom-astrante-kabouter, wat is washout???

... Sal nioem dat ons die nommer by jou gekry het.

... Patato is Anre jou skooner helfte? Dit bleik so te wees

... Kan ons die digkliniek gebruik ons saam oom mekaar se werke te gesels?

... Ek verwys graag na my plaasing oor Gen 1, ek styem saam

... Ek het gisteraand 'n ongelooflike gesprek gehaat met n Teoloog oor hierde onderwerp.

... Ek is van meening dat daar meer as een invals hoek op geloof is

... Bosses Brand - sonder dat die bos brand.

... Lere wat huit die Hemel neersak.

... Ek sit n rukkie nou al en dink, is geloof nie maar net n moer van tyd nie

... Ek dink nie die Skrif LIEG nie, mense het dit aanmekar gesit, dus is daar 'n moontlikheid dat iemand iewers n fout of twee kon maak.

... ek wil weet hoe gaan hierdie land regtig verening as ons nie saam staan nie.

... ek het met jou geweetery AL my respek vir jou verloor

... Ek is net bly dat nuwe mense hier darm meer vertrou word

... Ek gee nie om oor titels of steretjies langs jou naam nie.

... Kom ond dink oor dit dinge rondom ons

... moet julle nie onskuldige mense probeer aanvat en besuldig van goed nie.

... As jy agete rdie deur staan, moenie ander mense daar soek nie.

... Kom ons face dit, ons kan ons sterre dank oor die fiet dat ons nie reeds uitgemoor is in hierdie land nie

... dit is net die skein beeld

... Mense wat net saamstem het in my oe nie opinies nie, of id net te bang om hulle menings te lig.

... Snaaks dat die geld teenoor jou maar jy kan sê wat jy wil wanner jy wil.

... hulle sal mos nooit hierken dan hulle verkeerde gemerk het nie.

... ek voel so jammer vd onderwysers, wat hulle lewe in die ondering van die kinders insit.

... Ek lees graag, mits dit netjies in parragrawe is en nie een lang stuk werk nie...

... AS dis daar staan het ek dit nog nooit raak gelees nie.

... eerste jaar in my lewe wat ek moes wat tot op Kersdag!

... is dioe feit dat ons hier is nie bewys genoeg van 'n skepper nie?

... Uit jou plasing is ek duidelik nie 'n gelowinge nie

... ek moet iets mis, want ek sine geen aantuigigs nie.

... Ek was nog nooit si geskok nie

... dis nie mooi on van iemand te seg wat jy hier geseg het nie

... Dis regtig bor my moeilik om na ons geskiedenis te kyk en te wonder

... Dis net vor my sal dat die ander groepe in ons land regtig weet wat hulle kultuur is en dat kan leef

... ek het met die ET moord gehoop dat ons as 'n land (Afrikaaners) saam sal kan staan en die moorde oorvin

... Jammer as ek te hard is, maar e wil nei datjy jouseld n luis noem nie

... Ek dink sy het volwasse geraak, haar pleg teenoor haar kind besef

... een ietsie wat ek kan byvoeg oor jou as die hoof van jou huishounding

... ek hou van jou sienning...

... Ek Dink met minder aanit sal ons geloof groei.

... Ek dink jy glo net nie soos almal andes nie maar jy glo nog.

... Hierdie klink vir my baie opwinded - ek kan hierin glo...

... Ek stem saam emt jou Mnr WW.

... Voor ek jou laste pos gelees het wou ek presies seg wat jy hier se

... om die wat monder aardse dinge as jy het te help en te deel?

... Maar wag ek besef sopas hierdie s deel van die Afrikaaner kultuur, geen verdraagsaamheid vir mekaar

... Wie van julle het onglangs dit toestand van die Kruger Woonhuis gesien?

... Verf sit soos uitgegroogte skilfers teen die mure.

... Ras word ingebring nie as jy rasisties komentaar nie, maar as 'n troefkaart!!!

... Ek en julle is ewe skulding!!!

... ek is nie eimand wat my laat beinvloed nie,vra die mense hier wat my ken.

... Ek sal graag jou sinning hoor en daaroor dink, maar kom ons hou dit sonder aanvalle.

... ek kan getuis Mash is 'n Seuntjie...

... Di hartseer in wat jy skryf Ferdi is dat jy so erg is oor die Woord dat jy doe hele bus mis!

... ... Ek hoop regtig nei so nie

... Niemand vra jou om stil te wees nie - wel nie so ver ek bewis is nie.

... Ek wonder soms of ons nie net onsself in die aleenheid indink nie.

... Voel julle ook soms so aleen in 'n vertrek voel mense?

... Soms is dit nodig vir n persoon om veg te breek om jouself te vind.

... Kom ons vat hande, en gaan weet die mense wat help en ondersteun op emosinele vlak.

...Toesiens Meraai, mag jou pad vol roosblare besaai wees.

... Kree as daar iets is wat ons vir jou kan doen

... Daar is wonderlike Woester Tannies daar wat jou versker onder hulle vlerk sal inneem ook...

*Glimlaggend sluip 007 gou terug met Kabouter se komtaartjie toe hy die oes sien:
Sjoe en het baie voutjies gemaak...

It is a big different of the

It is a big different of the price about louis vuitton product between the
Louis Vuitton Online Store and exclusive agency, so many female used to buy louis vuitton handbags from Louis Vuitton Online, especially they can buy the very cheap louis vuitton items from Louis Vuitton Outlet Online,this help them to save a lot of money to buy more handbags.