Lorraine Brand: Dis nou één woordjie wat nou regtig saam met die woord apartheid uit ons woordeboeke en woordeskat kan verdwyn.
Oorgangsjare is vir my eintlik ‘n skelwoord. Ek weet julle dink ek oorreageer, maar ek is in my vroeë vyftigs en elke keer as ek sê ek het ‘n hoofpyn, of ek slaap sleg, of ek voel nie lekker nie – dan kry mense so ‘n verafuitdrukking in hulle oë. Slaan hulle hande saam en sê medelyend, “dis jou oorgangsjare, mens.”
So asof ek op sterwe lê. So asof hierdie toestand die “wagkamer” vir die ewige lewe is. Oorgang of oorgaan – waarheen wil ek weet? Ek besef daar gebeur dinge met ‘n vrou se liggaam, of altans, dit gebeur nie meer nie – maar om dit met soveel negatiwiteit te koppel, gaan my verstand te bowe. Asof ons vroue nie weet van liggaamsveranderings nie.
Ongeveer van ons dertiende jaar begin jy met veranderings aan jou lyf. Ontdek jy bultjies en kurwes waar jy andersins voorheen soos ‘n plank gelyk het. Dinge gebeur met jou lyf terwyl ons (in ons tyd) nog wou boom klim en net so hard saam met die seuns kon speel.
Ek onthou hoe ek met my eerste ondersteuningstelsel (bra) skooltoe is. So ‘n delikate ligpienk een. Ousus het seker gemaak (my ma is oorlede toe ek elf jaar oud was) geen bandjies steek uit nie. Sy het seker gemaak niks is los nie. Die ding het my so geïrriteer dat voor dit tweede pouse was, toe lê hy netjies in my boeksak. Ek was al van jongsaf ‘n bevryde meisie.
Die ander grootmeisie goed en al die hoekoms en waaroms was mooi met boekies verduidelik. Arme ousus, self ‘n jongmeisie, moes maar ma se plek inneem en verduidelik. Kon nie ‘n maklike taak gewees het nie.
Toe wil ek mos trou. Die pil was my voorland. Die kilogramme het gou-gou plek gevind om my maag en heupe. Ek oefen en ek draf en ek dieet maar klou klou hulle. Die kilogramme het later plekgemaak vir arms en bene en pienk tone. Nege maande se pyn en lyding soos ou Ella van Vetkoekpaleis geuiter het.
Ek moes maar onwillekeurig die ondersteuningstelsels weer nader trek en dit permanent dra. Alles is uitermatig groot. My boesem, my maag, my boude. Na die geboortes van my seuns was daar nie juis ‘n verskil nie. Ek dra nogsteeds wat gedra moet word.
Daarmee kon ek nog saamleef. Selfs die veranderings wat vir my voorlê sien ek kans. Dis die medelye in mense se oë wat ek nie kan hanteer nie. Ek sweer die helfte het al hul begrafnisklere uitgehang vir die kreukels. Kyk solank stilletjies na kransies. Vir my oorgangsjare.
Ek weet van vroue (in en na hul “oorgangsjare”) wat meer energie het en meer dinge aanpak as ons jonger susters. Wat meer kans sien vir die lewe as die jongetjies. Wat meer pret en plesier het as ons mede-sustertjies.
Dis nie dat ek jaloers is nie, maar glo my as ek sê, jonk wil ek nie weer wees nie. Al daardie regstaan en hardloop agter kindertjies aan (ek is mal oor my twee maar dankie tog hulle is groot) en al daardie “vir jou Suid-Afrika” dae is verby.
Nou is dit MY tyd. Om te maak soos ek wil, wanneer ek wil en of ek wil. Wat sal doen “op aanvraag”. Wat nee sê net omdat ek nie lus het nie. Wat eerder met ‘n boek op die bed lê as om pannekoek agter ‘n basaartafel te staan.
Ek het besluit, oorgangsjare se voet. Om ouer te word, om wéér liggaamsveranderinge te ondervind is defnitief nie die einde van die wêreld of die einde van my lewe nie.
Om mee af te sluit, ek het hierdie oulike stukkie onlangs gelees en besef dit is PRESIES hoe ek my lewe wil leef!!!
“Life should not be a journey to the grave with the intentions of arriving safely in attractive and well preserved body, but rather to skid in sideways, chocolate in one hand, wine in the other, body thorougly used up, totally worn out and screaming, “Woo hoo, what a ride!”
007 se kommentaar:
Mevrou Varkie 'n laaste woordjie van dank vir die wonderlike voorreg dat ek jou ABC skatte kon 'leen-steel' vir bewaring. Elkeen was vir my 'n woordplesier!!!

I hate the Burberry Outlet
I hate the Burberry Outlet Stores,because they send the copys of burberry to me,especially the Burberry Scarf come with a poor quality. I will never buy anything from the Burberry Outlet website.
Sherman, an American who
Sherman, an American who died in London at age 86, was half of a sibling partnership that put songs into the mouths of nannies and Cockney chimney sweeps, jungle animals and Parisian felines.
cheap griffey shoes
cheap ken griffey shoes
cheap griffeys
ken griffey shoes
ken griffey sneakers
griffey sneakers
griffeys shoes
griffeys
new griffeys
ken griffey jr shoes
nike griffeys shoes
griffey shoes sale
griffeys 2011
nike air griffey max 2
nike air griffey max gh 2
nike air more uptempo
nike uptempo
air more uptempo
nike uptempos
nike air griffey max
nike air griffey max 1
women griffey shoes
ken griffey shoes for women
www.griffeyinshoes.com
"His rule in writing songs was keep it singable, simple and sincere," Jeffrey Sherman said. "In the simplest things you find something universal."
nike heels
nike high heels
dunk heels
nike dunk heels
jordan heels
jordan high heels
air jordan heels
air jordan high heels
nike jordan heels
cheap jordan heels
cheap nike heels
nike heels for sale
jordan high heels
jordan heels
nike heels
nike high heels
nike dunk heels
dunk heels
www.jordanheelsme.com
"He was a very simple guy — complex but simple. If you ever want to know about my Dad, listen to the lyrics of his songs."
ken griffey shoes
ken griffey jr shoes
nike air max jr 2011
king griffey shoes
womens griffey shoes
griffey shoes
griffeys shoes 2011
griffey sneakers
ken griffey sneakers
ken griffey sneakers
women griffey shoes
griffey shoes
ken griffey shoes
griffey shoes
ken griffey shoes
ken griffey jr shoes
www.kengriffeystops.com
The Sherman Brothers' career was long, prolific and garlanded with awards. They won two Academy Awards for Walt Disney's 1964 smash "Mary Poppins" — best score and best song, "Chim Chim Cher-ee." They also picked up a Grammy for best movie or TV score.
ken griffey shoes
ken griffey jr shoes
griffey shoes
king griffey shoes
griffey sneakers
griffeys shoes
griffeys
griffeys sneakers
king griffey sneakers
nike griffeys shoes
women griffey shoes
women griffeys
ken griffey shoes
nike air more uptempo
ken griffey shoes
griffey shoes
www.griffeysneakers4sale.com
"Something good happens when we sit down together and work," Richard Sherman told The Associated Press in a 2005 joint interview. "We've been doing it all our lives. Practically since college we've been working together."
nike online australia
cheap nike shoes online
nike online store
nike free shoes australia
nike free run
nike free running
nike free shoes
cheap nike free
nike Free Run+
nike free australia
nike free men
cheap nike shoes
nike online
nike free
nike free online
nike online
nike free run men
nike online
nike free run women
www.cheapsnikefreerun2012.com
The brothers credited their father with challenging them to write songs and for their love of lyrics. Al Sherman's legacy of songs includes "You Gotta Be a Football Hero," ''(What Do We Do On a) Dew-Dew-Dewy Day" and "On the Beach at Bali-Bali."
Ralf Vogel
It absolutely was an excellent workout will be able to go through your webpage. It really is stretches the limits while using the mind when you go through really good info and make a feat to interpret it properly. My goal is to glance up this web site usually on my small PC. Many thanks sharing
Ralf Vogel
TorstenGoldschmidt
It is this type of great resource that you will be supplying also, you provide away cost-free. I like seeing websites that view the desire for supplying a fantastic resource totally free. Appreciate this glorious resource!
TorstenGoldschmidt