'n Koesnaatjie is 'n eetbare vetplantjie wat in die droë westelike streke van Kaapland en in die Suidwes-Kaap aangetref word.
Uitdrukking: Om soos 'n koesnaatjie te sit. ( 'n Persoon is eenkant/skaam/bedees of afgetrokke)