Jiffie – vinnige hartklop / kort-kort /opspring/bokspring/ ( my hart jiffie kort-kort van vreugde. Ek is nou gewoond aan meisies, my hart jiffie nie meer elke keer sodat ek wil opspring van vreugde as ek ʼn mooi meisie sien nie.)
Jiffie (Ou woord nie meer so bekend in omgangstaal)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
