Grootbek voordoener

In Desember 2010 is daar in die forumgang by die geestelike afdeling, 'n sinoniem gebore vir hierdie geykte uitdrukking: jy gee my 'n kramp/pyn: 'Grootbek voordoener'

*Hierdie uitdrukking is geneem onder 'n plasing met die titel: feesdae en ons manier van verstaan. Vir 007 het dit meer geklink na feesdae en ons manier van praat LOL :) en nou pronk die uitdrukking hier in ons vertoonkassie! Lig ek die hoed, knak die knieg en verkas op my soektog na nog 2010 uitdrukkings/gesegdes.

"Ek verstaan nou wat Lepinotus Patruelis beteken : Grootbek voordoener! Ek wil jou net sê jy's die grootste grootbek voordoener wat ek ooit mee paaie gekruis het en wat my die grootste pyn gee."

It is a big different of the

It is a big different of the price about louis vuitton product between the
Louis Vuitton Online Store and exclusive agency, so many female used to buy louis vuitton handbags from Louis Vuitton Online, especially they can buy the very cheap louis vuitton items from Louis Vuitton Outlet Online,this help them to save a lot of money to buy more handbags.