Grasnyer-gym

Grasnyer-gym: Lepinotus Patruelis se woord vir 'n eenvoudige meganiese stootmodel-grassnyer sonder enige masjien. Twee voordele: Dit is kompak en bere maklik en dit gee ook gym voordele sonder die gymfooi ...