Ellendeseer

Outop: Ellendeseer: As die smartvraat fantaseer oor ellende.

Piet Magriet: Dit is nou waar ek in my lewe staan! Niks loop reg nie en ek is ellendeseer! Klap en kerm oor alles! Ja, my lende is elle seer! Was dit nie vir my forumfamilie nie het ek lankal die klits kwyt geraak, as ek nog 'n paar moere verloor is ek tickets! Sien! Dit moet skroewe wees!

Adelaide: Ek weet nie hoe het ek oorleef voor Woes nie, en ja, ek moet erken, naweke gaan nou laaank wees! Vat my Woes weg en ek sal ook ly aan ELLENDESEER!

Die plan diekant is om oor honderd jaar nog self met krom getikte bewerige vingers, die Woes storie te vertel! Nee, beter, ons sal lesings aanbied by die kuberkafee's! Ons sal die jongetjies dril tot hulle lende elle seer is!

Woes werk die grysstof, dit sit veroudering tee ---- Onse eie fontein-van-jonkgeit!

Meraai vannie baai: My kuur elke dag teen my eie ellendeseer: die voorreg om ons forumfamilie se wyshede/vrese/skete/gesegdes en nog so baie ander waarhede te kan oes as 'navorsing' vir die nageslag oor HOE ons gevoel/dink/praat/skryf het in hierdie eeu.

I used to buy coach items in

I used to buy coach items in Coach Outlet Stores ,i am not a luxurious women , i love coach very much .I can always find many beautiful and
Cheap Coach Handbags in Coach outlet website,maybe they are not real coach product,but i don't care.