Ya.acov:
*Ek lees ook nou my naam hier iewers en krap in my geheue, maar die 512k is vol
*Ai as ek net 'n "Google search" op die kranium kan koppel :-)
blexim:
*Belê in 'n speltoetser. Dan skruif en druif jy aantygings beterder en beterder...
*Daar is weer ‘n gedruis in die spul henne se hok op die Woes
*Jille twee miffrouens het nou so mooi verduidelik, dat blexim ook nou die sakie kop. Moet erken dat ek 'n nat hond geruik het.
*Wat ons nie van hou nie en nog minder laaik, is dwepende skeef trappers wat vir 'n bounis lieg dat die biesies bewe.
*Een van hierdie spul se snotkop gebroedsels het 'n week gelede my skedonk se jille gat poerdes moerdes gery.
*Moet 'n niewe ding van die spietkoppe wees. Om ons siele se plaksels te redigeer
*Jis! Spietkop Juenka sal dan seker voor haar eie deur vee, voor sy ons gaan by kom.
*Nou moet jy daai naalde eenkant toe smyt en meer kontsintreer op die skryfsels my chaaina.
*Ja, ek glo en hoop ook dat die enkele mense wat wel van tyd tot tyd hier deelneem, nie hierheen kom om 'n tak of 'n boom deur die ander mense se agterente te trek nie.
Indien dit wel die geval sou wees...so be it. Uiteindelik sal die waarheid tog oorwin en sal sulke abjaters nie 'n baie lang rakleeftyd kan geniet nie.
*Hoop maar dat Gawes nie weer aan't truie brei is vir die Sonskyn Susters of vir die Hapbouterkie nie...
*Ek is bly om te sien dat Meraai-van-waar-ookal hier ronddwaal. Hoop dat sy weer haar pen in die Forum inkpot sal kom steek en 'n paar versies en dingilmandêries sal kom los skrywe.
*Ouboet sê ons ou tweetjies kan weer met die terugkomslag die nuwe MacSonskyn en sy, ag ek bedoel haar, trawante se kettings trek. Om nie te praat van al die ander borrel hAppers s'n nie.
Piet Magriet:
*Die antwoord wat ek soek lê opgesluit daar iewers waar my brein nie kan bykom nie.
*Bome is 'n piepieplek vir manne en 'n koelteplek vir vroue!
*Ek is so oud dat al my geraamtes in die kas al tot stof is!
*My "boetie met 'n koekie!"
*Ek kom nou eers hieraan en die partytjie is lankal verby!
*Lyk my die jaar is besig om te draai, daai tier is besig om sy 0 te sien.
*PM is 'n haas met die maan gepla! Sy weet my pel!
Gaweline:
*Daai parra het my seningwees in garings nou.
*Dêm, was amper lekker. Toe verloor ek weer 'n steek.
*PM, jy is so skerp soos 'n minora blade. Klim uit die messelaai jou stouter!
*My boklammers wip op en af soos ek nou lag vir die kroeg digstruktuur.
*Wag, laat ek my gedra. Netnou skrik ek 'n potensiële kroegvlieg af.
Lepinotus Patruelis:
*Meraai, dankie vir die gemaalde dubbel (koffie in die woordkroeg)
Lorraine:
*WHAT THE FRIKKADEL . . . . !!!!!!!!
*Skink vir my solank 'n enkeltjie, sal netnou die kap van die byl agterkom!
Mel:
*Weet julle hoekom is ek 'n "washout"? Want ek is nie BANG om myself te wees nie ...
*Is die drank-en woordvoorraad genoeg?
*My dwalersvoete het nog nie rusplek gevind nie, maar ons sal maar sien wat 2011 vir ons sal bring ...
*as jou "verkeerde ou daadjies" begin boomerang en jou aan die gat kom byt en jy vir 'n hele tyd lank die stront wat jy aangevang het moet maai - sien jy dit as STRAF?
WW:
*ou pater daar slaat jy die haas oppie knaters.....
*ja -nee kyk ek het baie respek vir die woorde... tog smaak sommige van hulle bietjie arig/harig oppie tong...
*foejanggaap.... klink vir my meer na n knaap wat n reukie gegaap/gelaat het , wat beslis nie met sy mond gepaart gegaan het nie...
*hehehe... solank die woorde 'n mens net nie met 'n foejangaap gedagte nalaat nie....
*nee.... vedoesel gaatie werk nie...
*persoonlik dink ek wouter jy het die aap aan die ore beet hier...
*stilte ken ek van buite af, maar dit is net in die kop waar stilte ontwyk .....
Juenka:
*Hoe ouer die bok, hoe vuiler sy hok!
*Dammit ek is screwed.
*My gesig het nou so gedrop dat ek dit op die vloer moes optel.
*Ai tog ek dink ek moet terug gaan mars toe met my metal musiek en pagan tattoe.
*Ek dink ek is soos die koffiebone, as ek stress ervaar dan pee ek ook in die water.
*Ag ignore my, ek het 'n stok skeef in my hol op.
*Jong ek haat dit om spietkop te speel want my boude is nie groot genoeg nie
*Oog vir 'n oog sal ons almal blind maak.
*Enige droomman lyk soos 'n nagmerrie daai tyd van die maand.
*Hou vir vroulief gelukkig en sy verras jou dalk in haar vermoe om jou tone te laat omkrul.

In fact there is not a real
In fact there is not a real Louis Vuitton Outlet at all ,all real louis vuitton product are only sold in the official louis vuitton website or store,so please don't believe the
Louis Vuitton Outlet Online website, they are selling the fake louis vuitton handbags althouth they come with high quality.
respond
I took 1 st loan when I was a teenager and this aided my family very much. But, I need the consolidation loans again.
re
This is not really essential what writing technique you have got, because you will require the premium sports essays to finish your academic grade, thus the essay writing services can deliver you customized essays of high quality.
reply this post
Students take a lot of efforts to be on the top of academic career. I can argue that it's easier to order dissertation sample from dissertation writing service and relax. I think, this can be good way out.
reply
Oh finally, I have found smart fact like this post? I suggest to search the thesis writing or purchase free dissertation, just because that helps for getting good level if you have dissertation writing.
Toets - verwyder indien niks verskyn
BKY
Meraai, na aanleiding van jou en PM se prentjie versoek wil ek kyk of ek 'n prent hier kan indruk. As dit nie werk nie, verwyder asb.
-----------------


-----------------
-----------------
Sal so iets werk?
Prentjies in ons boekie van woorde
007 Die verslaafde woorddief
Y dit is presies wat ek opsoek na was. Kan jy vir ons verduidelik hoe jy dit doen asseblief? Ongelukkig kan ek nie hier kommentare verwyder nie. Ek dink net Jannietoor of Willem kan dit doen of ek is tegnologies so gestremd dat ek dit nog nie kon uitpluis nie LOL!