Ziep-Zip-Zappers – Wegsleep voertuie (Tow-aways) Hulle Ziep-Zip met spoed deur die verkeer (vleg deur die verkeer), en al die motoriste gooi mos 'n "zap-sign" (sign language) agterna, uit blote fr
Z
Ziep-Zip-Zappers (Proeswoord)
Verwysing:
(SueEe)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Zoempers (Proeswoord)
Verwysing:
(SueEe)
Zoempers – betekenis: gonsgeluid wat deur mense gemaak word op plekke waar uitverkopings/vendusie; vlooimarkte en basaars plaasvind.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Zoopers (Proeswoord)
Verwysing:
(SueEe)
Zoopers – Diewe Zoopers - Ons het as kinders altyd die woord Zoop "Zûp" gebruik as ons iets wil "leen" sonder die idee om dit terug te gee
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Zippit
Verwysing:
(Gatkantland uitdrukking)
Zippit - Gatkantland uitdrukking vir bly doodstil op die daad. Spreek vinnig uit met sluitbeweging van die vingers oor die mond.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Zebrapak
Verwysing:
(Meraai vannie baai)
Zebrapak is 'n gratis uitrusting wat jy ontvang saam jou bonus (vonnis) as jy in groot mate drooggemaak het!
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Zits-sap-sweer
Verwysing:
(Meraai se kind)
Probleem wat tieners ondervind met kwaai aknee.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer