R

Rekenaarrolletjies

Verwysing: 
*Met dank aan Piet Magriet vir die saamgevoegde woord en kniebuig aan al die skrywers vir hulle bydrae's rondom die woord.

Piet Magriet: Ek kyk myself so in die spiegeltjie en sien die rolletjie (skuus, daar is geen tjie-tjies by betrokke nie )bokant my maag.

Ragel-vertragel

Woord in Engels: 
(Proeswoord)
Verwysing: 
(Antjie)

Ragel-vertragel is Antjie Patat se plaasvervanger proeswoord vir verstrooid wees.

Riem-afkou (Minder bekende uitdrukking)

Verwysing: 
Afrikaanse skatkis

Riem-afkou: Beteken ook die koue Suidoostewind.

Rubberbek (Proeswoord)

Verwysing: 
(Piet Magriet)

Rubberbek – tandlose persoon

Riemspring (Uitdrukking nie meer in gewone omgangstaal bekend)

Verwysing: 
(McF)

Riemspring – pakslae kry

Rammelwaters

Verwysing: 
(SueEe)

Rammelwaters - beskrywende woord vir die see.

Ritteltitkoors

Verwysing: 
(Meraai vannie baai)

Ritteltitkoors - Om te bewe van woede.

Rooisap

Verwysing: 
(Linnie)

Geloodte brandstof