Verwysing:
(Mel)
Medisyneboodskappies: Opbouende kommentaar
Medisyneboodskappies: Opbouende kommentaar
Makatees - onnosel persoon
Monstersout (Enos) Die kleuterskool juffrou gebruik monstersout vir haar kleuters wat vloek. Omrede dit so bruis in die mond is hulle bang en glo die monstersout eet jou tong op as jy vloek.
Misluktepaliteit - Munisipale instansie wat nie voldoen aan die vereistes van die stad se inwoners.
Masoewiese plesier - In plaas van vloek en om in die oortreffende trap te praat ... dit was nou 'n "masoewiese plesier!"
Muti-logie (Aptekerswese)
Matrasrugbyveld - tehuis vir losse sedes
Moljol - sinoniem vir blind date
'n Gevoel van bitterheid
Uitdrukking: Jy het sowaar geslaag