Lepinotus Patruelis: Lepibouter - Lepi trek nou eers 'n Kabouter op homself en haal gou 'n groot houtlepel uit...
L
Lepibouter
Verwysing:
*Met dank aan ons eie Luisie vir die skep van hierdie woord
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Lappe trap (ou uitdrukking)
Verwysing:
Met dank aan Joe
As jy vaak is en wil gaan slaap, dan gaan jy lappe trap!
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Lui-lappie (Minder bekende uitdrukking)
Verwysing:
Afrikaanse skatkis
Lui-lappie - 'n klein pannekoekie.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Lostongdraadonderwerp
Verwysing:
(McF)
Lostongdraadonderwerp: Hierdie woord het sy oorsprong te danke aan McF se beskrywing by die 1000ste draad geplaas op die Woes Forum.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Letter-lekker-lê
Verwysing:
(Rina Greeff)
Letter-lekker-lê (Nog voor die woord op my tong se tippie kon letter-lekker-lê ...)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Lippegom
Verwysing:
(Kikkin)
Wat oor jou lippe kom, is dubbelbindingsgom. Klink dit goed, is dit vasgeplak vir goed. Maak dit seer,
los kan jy dit nie weer skeur.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Laggitus
Verwysing:
(Meraai vannie baai)
Van te veel lag kry jy laggitus en oorwerkte wangspiere!
Lip lapa
Verwysing:
(Bart)
Lip lapa is die nuwe naam vir 'n snor.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Liplag
Verwysing:
(Willa)
Ek trek my lippe van oor tot oor ... in 'n lekker liplag
Liplag - 'smile'
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Lager-gitus
Verwysing:
Meraai vannie baai
Te diep in die bierbottel gekyk
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer