C

Cupidkoors

Verwysing: 
(Aspoesterjie)

Cupidkoors - verlief wees.

Cowboy-doppers

Verwysing: 
(Meraai vannie baai)

Gatkantlandse skaap- en beesboere oppad bar toe.