Bitterhoutjie - uitdrukking vir 'n tuisgemaakte handpomp of wip.
B
Bitterhoutjie (Minder bekende uitdrukking)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Bombalie (Minder bekende uitdrukking)
Bombalie is die uitdrukking wanneer iemand 'n groot geraas/lawaai veroorsaak.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Brabbelklanke
Brabbelklanke is die geluidjies wat 'n baba maak deur dieselfde klanke of klankverbindings te herhaal soos: ba-ba, ma-ma, pa-pa, da-da, ta-ta.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Babbelnaas ('Aanpasbare' Proeswoord)
Babbelnaas: As ek sjampanje gedrink het kry ek "borrelsiekte" en dan raak ek babbelnaas. (So kan die naam aangepas word na aanleiding van die 'naam van die drinker' van die borrelsake!)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Babelaria
"Ons baas ly vanoggend aan Babelaria" Dit beteken hy het babelas, hy is dronk, en alles wat 'n mens voel die oggend na 'n baie baie lekker partytjie.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Brakkie-pakkie
Brakkie-pakkie - "doggy bag"
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Borsluisie (Homoniem)
Borsluisie – baba op borsvoeding
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Bloemendeftig (Proes Intensiewe vorm)
Baie deftig - proes intensiewe vorm is bloemendeftig
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Blonddom (Intensiewe vorm)
Baie dom - blonddom
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Bitterbekbitter (Intensiewe vorm)
Baie bitter - Bitterbekbitter
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Bed'aster (Proeswoord)
Bed'aster - Dame met losse sedes.
Be'taster - Manlike vorm.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Bollie-patrollie
Bollie-patrollie: om huishonde voor slaaptyd na buite te laat gaan.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Bankrotkraal
Bankrotkraal – Plakkerskamp
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Boksemberg
Boksemberg – Inkomste verloor (inkomste wat jy maak uit ʼn huurder), sal boksemberg wees as hy/sy trek.)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Bloos-winkel
Bloos-winkel (Ek bloos soos 'n rooi-roos as ek net verby hierdie winkel met sy grootmens-speelgoed stap!)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer