Vermaak

Liefling

Ek het die fliek gister gaan kyk en ja, ek kan nie wag om vir my die CD en DVD te koop nie! Dit is een van daai "feel good" movies wat mens regtig so aan die einde van die jaar verwelkom.

Kyk net wat vang Stof en Jean D-Arc alweer aan

Stof en Jean D-Arc gaan D.V. die 31e Maart 2009 hulle jongste bundels bekendstel by Steak&Ale in Lyttelton. Gaan loer in op www.kunsblad.co.za/090331 vir die volledige prentjie.

Boom klim

Ek het 'n brandende begeerte om boom te klim!

Ek weet ek is te oud vir sulke dinge maar waar kan ek 'n GROOT boom kry wat ek op kan klouter?

Groete

Chenél