gay mense... what's the big deal?

my beste vriendin, wat soos 'n sussie is vir my, is gay. as gevolg van dit het ek ook baie ander gay vriende.

My Verbode Liefde…

Ek onthou nog die eerste aanraking, die eerste ontmoeting, die eerste smaak van my ‘verbode liefde’, die eerste oogopslag, elke oomblik.

die frustrasie van terug kom huistoe...

As jy na 'n paar jare weer terugstap in die huis waarin jy grootgeword het, is dit soms vreemd hoe alles nog dieselfde lyk van ver af.