Ek sien hier gaan absoluut niks aan nie...
Waar is almal en hoekom is dit so stil hier??
Anyways ek wil gou vi julle iets vra...
Ek sien hier gaan absoluut niks aan nie...
Waar is almal en hoekom is dit so stil hier??
Anyways ek wil gou vi julle iets vra...
Ek kry nie in woes ingelog.
Ek tik my username en password in dan kry ek die:
Hallooooooooo almal!!!
Jip ek is terug in die samelewing.
Was dit nou vir jou n vakansie en n half.
Dit was rerig baie lekker.
Dis hoeveel nog oor is voor ek op vakansie gaan.
Maar ek sien nie meer uit,vreemde,maar nou ja,vandag is wee een van daai kop onnerste bo dae en smile as iemand jou sien..
Kom ek verduidelik gou cyber en die koffie vir julle.
Ek het Cyber op my verjaarsdag gekry verlede jaar (as julle oplet sal jul sien ek verjaar inii winter).
Dis hoe lank voor ekke see toe gaan.
Jis ek is so opgewonde,na 6 jaar wat ek nie op vakansie was hoop ek ek kan slaap die aand voor ons ry,anders is die play en turbo vite..
Ek het nou net agtergekom,daai "tick" bo aan die "lewer kommentaar knoppie" werk nie.
Ek haal hom nie af nie en het nog nie 1 keer n mail gekry wat se daars iets nuut gekommentaar...
Help my tog asb iemand..
Ek probeer n foto op "my profile" sit..
Soos Oscar en Tribalmoon sin.
Ek het al getry maar dit werkie..
Is daar erens waar ek moet stel of iets??
In n kwessie van 3 dae het als so vinnig gebeur...
Dit voel of ek droom..
Ek voel soos n klein dogtertjie..tel die slaapies al af,want oor 10dae gaan ek see toe.JIPPEEE
Gister aand toe ek nie aand die slaap kon raak toe dink ek skielik aand n volstruis...
Die vraag va wie was eerste,die eier of die hoender het my daaraan laat dink.
Ek wonder nou maar net,hoe kry party mense die reg om so populer te wees op plekke soos heirdie en op woes.co.za
Jissie ek gaan mal word...
Ek kry nerens n program opi net wat ek kan aflaai.Ek soek iets soos create a card of print artist..
As iemand kan help,ASB?
Ek wonder maar net,waar is al die Suid-Afrikaners heen??Al die chat sites wat altyd prop vol was,dag of nag is nou soos n spook huis...
Ek moet net iets neersit op papier anders gaan ek van my kop afraak..
Vanmiddag kon ek nog die gedig ma uit dink en neerpen....NOu is ek niks behalwe n bondel trane en frustrasie...
Puik idee...
Nou kan ons woes mense lekker klets en mal gaan...
Dankie Willem.
