skrif
die oggend behoort aan
ek gaan shopping doen
en dalk vanmiddag wonder oor die dag
net wonder
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
in hierdie dagboek
kan ek net skryf wat ek dink, of dalk weet.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
hierdie stukkie oggend
Met die oggend wat soos 'n seatbelt om my sit het ek die dvd gaan afgee.
'n Bus vra "Please, let me in." Fishing tackle winkel, twee studente op die sypaadjie en al die werktoeverkeer om my.
ver(ander)ing
Verandering is nóg feeks nóg vriendelikheid. En dis soms nodiger as ontbyt.
Dis deel van die seinde en dis regtig, soos nou en hier.
En dit lê in my hande, maar ek voel dit nie.
mb
Die besondere geroesemoes van vurke, stemme en stadsxhosa.
Ek soen haar.
Ek wonder oor vanmiddag.
Americano slagspreuke.
Ek kyk na haar.
Wanneer jy bewus raak van
die realiteit van wag.
En dat dit in elke dag of tydperk ingevleg is.
Ongevraagd.
Onvermydelik.
reënhoor
As ek sou wou kon ek die reën gehoor het.
As ek môre opstaan en die oggend is stilnat en vlymkoud, sal ek weet dat die reën my ore gesystap het.
soos om op 'n sondag te blog
Daar is iets koud en groen en mooi wat reeds gister in hierdie dag ingeskryf is.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Stadig
maar seker, word ek wakker. Onbeplan, want dis deel van die roetine. Tee is maar net nie koffie nie.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
die koue is nie 'n vyand nie
Dit is eerder die sinnelose geraas om ons. Die afwesigheid van pause en stop, die ooraanwesigheid van play.
Dit alles. Clutter. En die volgende dag?
Leë groen bottels, stukkend soos die dag.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
'n radio laat in die nag
Winterreën en koue.
Die deure is toe. En of al die naggeluide ook gaan slaap het, weet ek nie.
Sy versadig my stilte, al is sy geafstand.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
die skrif is aan die uur
Ek het eintlik geen idee waarom ek hierdie stuk skryf nie.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Daar's 'n tyd om te skryf
Ek wonder of 'n skrywer/enige kunstenaar net met of direk as gevolg van inspirasie kan werk?
voorweek
Die tyd net voordat jy begin werk op 'n Maandag staan as die "voorweek" bekend.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
om die hierwees te verteer
Baie oomblikke vorm deel van 'n ewigheid.
Die hier en die nou van elke leeftyd is aan mekaar verbind. Daardie dag was doodgewoon, nes die res.
Of dalk was dit nie.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
