Eerstejaar

in

Sjoe, dis 'n lang tyd sedert ek op woesblog was. Ek voel skoon vreemd. Die afgelope maand sal ek maar se, was sover die lekkerste tyd van my lewe.

Opgewonde verby

in

Julle ek is so opgewonde!

Sjoe!

in

Sjoe. Dis al wat ek nou kan se. Hierdie Facebook storie begin nou uit te werk. Dis toe nou nie so moeilik nie. Maar hoe weet jy of mense wat jy ken online is?

HUH?

in

Right... nou moet julle slim mense my vinnig help. Ek het nou op Facebook geregister, maar daar is net een probleem...

Halleluja!

in

EK HET MATRIEK EN 'N A! BLOEMFONTEIN HIER KOM EK! BAIE GELUK AAN AL DIE MATRIEKS!

Goeie wense

in

Geseende Kersfees aan almal!

Nog net 3 dae tot matriek uitslae!

Nog nader

in

1 SLAPIE TOT KRISMIS!

8 DAE TOT MATRIEK UITSLAE!

AMPER

in

DIS NOG NET 2 SLAPIES TOT KERSFEES!!!!!

EN NOG NET 5 DAE TOT DIE MATRIEK UITSLAE KOM!!!!!

Die verre noorde

in

Was dit nou vir jou 'n heerlike trippie op noorde toe, of altans was dit vir my 'n baie geslaagde tydjie daar bo. Ons pad soontoe was heel rustig. Net so 'n entjie buite PE begin dit te reen.

Hiep Hiep Hoera!

in

Jipppeeee! Ek kan nie wag vir more oggend nie!

niks doen is lekker

in

HAHA Ja OscarWillebeest. Ek was al die pad Jbay toe om niks te doen. Jy sien, die afgelope jaar was ek deur diep waters en ek het daarna uitgesien om net niks te doen. Om te ontspan.

Lekker!

in

Goeimore my liewe mense. Ek is baie jammer dat ek julle so effe afgeskeepe het, maar ek was vir 'n paar dae in Jbay. En was dit nou vir jou lekker. Net vier dae van niks doen en kom soos ek wil.

Uiteindelik

in

Uiteindelik. Dis al wat ek nou kan se. 12 jaar is verby. Ek het gister my laaste vak geskryf. Nou is ek amptelik klaar met skool. Ek kan nie se watse verligting dit is nie.

Dankie!

in

Graag wil ek net eers dankie se vir jul almal se raad. Sommige se dieselfde en ander se nou weer iets anders.

HELP ASSEBLIEF

in

Ek wil julle raad vra. Ek het 'n vriendin. Kom ons noem haar Dogter. Haar ma, vir hierdie doeleindes Ma, is oor die algemeen 'n goeie mens.

Eish....

in

Eish... Nee kyk, hierdie eksamen nonsens moet nou end kry. Ek skryf Woensdag Biologie en ek het begin leer. Net jammer ek trek vir die afgelope 5 dae by Voeding. Let wel die eerste 4 blaaie.

Kan jy dit glo?

in

Hierdie week was nou eintlik vir jou net 'n lui word week. Ek het vir af dae gehad en Vrydag het ek Afrikaans Taal geskryf. Was dit nou 'n verspot maklike vraestel!

'n Groen naweek

in

Mensig, het ons nou 'n lekker naweek gehad. Die beste een in 'n lang tyd. Ja, ek praat van die Bokke wat die gesogte goue koppie gaan staan en wen het.

Nog 'n dag

in

More mense

Goeiemôre mense

in

18 Oktober 2007

Goeiemôre mense!