Louter LeeLou

Waar?

Ek wens ek was elders.
Nee, nie daar nie, maar ook nie hier nie.

Eintlik wens ek soms ek was nie in my kop nie.

Terugblik

My gedagtes loop kronkelpad deur die doolhof wat gister was. Ek ken die pad- alle draaie, alle ompaaie en alle kortpaaie.

Lente

Ag ek wens die winter wil nou sy ry kry! Ek is moeg daarvan dat jasse en serpe en lappe en goeters my verswelg.

Ek- bederf

Ek vra toe mos vir bietjie tyd vir myself, tyd vir mý doen- dinge, mý musiek en vir STILTE.