Grootbek!


Aan almal van julle wat Marlene van Niekerk se Triomf gelees het wil ek net sĂȘ: As ek 23 jaar gelede begin het om my skoonfamilie se petaljes te boekstaaf sou ek vandag 'n "bestseller" kon skryf wat


Is nuut met die bloggery. het nou net my maai af geskryf en die ding het verdwyn!!!!