‘n Week verby. ‘n Week van drastiese verandering. Ek wil nie aanvaar nie. Ek kan nie fokus nie. Ek wil eerder net vasklou en vergeet.
Letterlik!
‘n Nuwe haarstyl is darem baie opwindend!
Lank lank gelede in 'n plek ver ver van hier, is ek gebore. Van toe af, lewe ek meer in my eie droomwêreld as in hierdie wêreld. Ek huppel tussen skoenlappers en sweef op wolke...