Blog Archive

My kinderdae onthou: Die vishoek

As kind was ek 'n tomboy gewees. Die wildste dinge aangevang en altyd met die laaities rugby gespeel. Jis, ek kon nou tackle soos André Venter op 'n goeie dag.

Siek om nice te wees!

Soms voel ek dat ek stukkies van myself gee en gee. Daardie dele van myself word argloos weg gestrooi, vermink, verraai. My mure is hoog maar ander sin dalk nog hoër…

Die uil droom

[img_assist|nid=134|title=Die uil droom|desc=My uil droom wat ek geskilder het...|link=none|align=left|width=75|height=100]

My kinderdae onthou: My ma

Die jaar is 1992, oorkant ons huis was daar groot bome gewees. Ek en my broer het daardie bome geklim en geklouter en elke liewe tak en blaar intiem geken.

HELP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ok, ek is nou totally gatvol!

Ek sukkel die afgelope uur (as dit nie langer is nie) om 'n stupid prentjie te upload saam met my blog inskrywing. Success rate - 0%

My kinderdae onthou: Die pakslae

Nog 'n onthou wat in my kop steek is toe ons weg trek van my ouma'le se huis. Net daar en dan begin ek en Mien (my broer) baklei.

My kinderdae onthou: My pa

Mmm, hierdie is die begin van my eerste onthou...