Blog Archive

opvolg op my frustrasie met die manlike geslag

Dag drie..... nog niks gehoor van hom nie. Wonder hy dan nie wat van my geword het nie? Wonder hy nie of ek dalk kwaad is of iets nie?

Frustrasie is besig om my mal te maak!

Kan 'n mens verlief raak op iemand wat jy oor die internet ontmoet het. Ek weet nie meer wat ek voel nie... Maar kom ek begin by die begin.

Die somer is hier!!!!

Vandag is nou werklik 'n lekker warm somersdag, tog is daar nou weer mense wat kla oor die hitte. Snaaks hoe mense nie net tevrede kan wees met wat die Vader aan ons gee nie.