Beeldende woorde: Naas se gedig oor die sikloon Yasi

Naas: In die oog

Stadig kruip die eenoog monster
Oor onverskansde aarde
In stilte kyk die oog
Hoe verwoesting om hom spoed

Mense kan net toekyk
Hoe natuur se maalkolk wasmasjien
met sy magtige, draaiende vortex
gryp, verwring, verslind en uitspoeg
Oor ‘n platgeveegde aarde.

Stadig soos die gras weer opstaan
Begin Adam se kinders
Weer van voor af rig en bou
© Naas

Foto: http://www.woesblog.com/forum/index.php?topic=5082.msg67814#msg67814

Do you know that there are

Do you know that there are many Louis Vuitton Outlet Stores Online,which offer the very cheap fashion items ,like the Louis Vuitton Handbags,Louis Vuitton scarf,Louis Vuitton shoes and so on.But they are not the original items from LVM.