Afrikaanse Terg Verse (ATV)

Soms skuil daar kreatiewe woorddisse selfs in ons gewone skerts/raad onder mekaar. Hierdie tergversies het so onstaan en natuurlik die woorddief se hart gesteel.

Suiker en wim werk teen luise in die tuin;
die luise eet die suiker - dan skuur die wim
hulle tande stomp en siedaar, nes die skim
het jou luisprobleme, ook oornag verdwyn!

© oudswaerie Deon se 11 lettergrepige luisraad aan sy silwersus (sy woord vir gewese skoonsus)

~~~~~~~~~~~~~~~~

Ek het ook gehoor dat jy Wim moet snuif
as jy vuil gedagtes het.

Nou kry mens nie meer Wim nie en
Louwater Komo gee my borrelsiekte.

© Naas

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Onooglike Kurwe Duet (PM & Meraai)

Ons
het kurwes
wat 'n landrot
seesiek sal maak
(M)

Dit
lyk vir my
meer na slaggate!
(PM)

Skuldig begin ons toe dink
aan minder eet en Loxie dra fotos aan
van plankdun geraamtes wat nog asemhaal.
Raak ons woorde anoreksies minder:

M: Kleine plankie! (om die of een of ander rede pas grote griet net nie hier nie)
PM: Het jy geroep Raaitjie? Hier is Grote Griet!

~~~~~~~~~~~~~~~~~

Al sit Lox langs 'n harige ding
bly hy maar ons liewe ling...

© Naas

~~~~~~~~~~~~~~~

Seg my goeie ou vrind: "jy sil dit nie geloof -
sodra ek water hoor het ek 'n grootte nood ..."

Seg ek vir hom: "is oor die ouderdom slinks
onse 'k' kom skaai het uit die ou gesegde:

hoe later hoe kwater ...
nou sit ons met net die water!"

© Meraai & Vrind Joe

~~~~~~~~~~~~~~

Op kreatiewe noo(d)t ♪♪ uit die woordkroeg:

Hier's sy weer,
hier's sy weer,
met haar rooirok voor jou deur,
sy gaan jou doop, sy gaan jou doop,

al val jy driemaal van jou stoel
dan staan jy op,
sy gaan jou kry!

(Die biere/bure wou toe al vir PM betaal om stil te bly, toe dig sy maar ander noot verder voort )

Enige Tequila is goed vir my,
soveel as moontlik
so gou as moontlik!!

Eish,
ek het al 'n paar keer afgeval.
Eers van die lag
en toe van die gesuip!!

Oeee!!
Ek laaaiik syp,
ag ek bedoel suip!!
Amper val my valstanne
in my dop!

Keer! Ag dis te laat, daar val ek al weer af!!

© PM

~~~~~~~~~~~~~~~~

© Mevrou Varkie (Lorraine) en die morning after

Dit is wanneer jy begin bang raak vir geluide;
die son, jou lewer, die kat, jou vrou/man/baas,
jou skaduwee, die kraan, liewe heksie,
die swartgevaar
en die rooigety.

MAAR . . .

brandewyn het mos nie brieke nie!!

~~~~~~~~~~~~~~~~

Van drink kan jul my niks meer leer.
Rooiwyn maak my nie seer,
brandewyn se remme breek
en drie skippies vaar die hele week.
Maar aai, die bier maak my heel swak.
Drink ek een, pie ek 'n hele sesman pak.

© Naas

Meraai vannie baai: Afrikaanse Lampoon
Lampoon: Geskrewe woorde/skets waarin die spot openlik en kras gedryf word met persone
Hier is my twee voorbeelde.

ZumA: Die einde of begin?

Vir sommiges
is hy slegs
die baboon
in 'n lampoon

Lampoonse Grafskrif:

Jou warm asem in my nek
en natsoene wat orig kleef;
jy't die hele buurt ophol gehad!
Einde ten laaste gevrek -
hier rus 'n goeie teef!

*jammer oor die oophek Vroulief!

© Meraai vannie baai

I hate the Burberry Outlet

I hate the Burberry Outlet Stores,because they send the copys of burberry to me,especially the Burberry Scarf come with a poor quality. I will never buy anything from the Burberry Outlet website.

Sherman, an American who

Sherman, an American who died in London at age 86, was half of a sibling partnership that put songs into the mouths of nannies and Cockney chimney sweeps, jungle animals and Parisian felines.

cheap griffey shoes
cheap ken griffey shoes
cheap griffeys
ken griffey shoes
ken griffey sneakers
griffey sneakers
griffeys shoes
griffeys
new griffeys
ken griffey jr shoes
nike griffeys shoes
griffey shoes sale
griffeys 2011
nike air griffey max 2
nike air griffey max gh 2
nike air more uptempo
nike uptempo
air more uptempo
nike uptempos
nike air griffey max
nike air griffey max 1
women griffey shoes
ken griffey shoes for women
www.griffeyinshoes.com
"His rule in writing songs was keep it singable, simple and sincere," Jeffrey Sherman said. "In the simplest things you find something universal."

nike heels
nike high heels
dunk heels
nike dunk heels
jordan heels
jordan high heels
air jordan heels
air jordan high heels
nike jordan heels
cheap jordan heels
cheap nike heels
nike heels for sale
jordan high heels
jordan heels
nike heels
nike high heels
nike dunk heels
dunk heels
www.jordanheelsme.com
"He was a very simple guy — complex but simple. If you ever want to know about my Dad, listen to the lyrics of his songs."

ken griffey shoes
ken griffey jr shoes
nike air max jr 2011
king griffey shoes
womens griffey shoes
griffey shoes
griffeys shoes 2011
griffey sneakers
ken griffey sneakers
ken griffey sneakers
women griffey shoes
griffey shoes
ken griffey shoes
griffey shoes
ken griffey shoes
ken griffey jr shoes
www.kengriffeystops.com
The Sherman Brothers' career was long, prolific and garlanded with awards. They won two Academy Awards for Walt Disney's 1964 smash "Mary Poppins" — best score and best song, "Chim Chim Cher-ee." They also picked up a Grammy for best movie or TV score.

ken griffey shoes
ken griffey jr shoes
griffey shoes
king griffey shoes
griffey sneakers
griffeys shoes
griffeys
griffeys sneakers
king griffey sneakers
nike griffeys shoes
women griffey shoes
women griffeys
ken griffey shoes
nike air more uptempo
ken griffey shoes
griffey shoes
www.griffeysneakers4sale.com
"Something good happens when we sit down together and work," Richard Sherman told The Associated Press in a 2005 joint interview. "We've been doing it all our lives. Practically since college we've been working together."

nike online australia
cheap nike shoes online
nike online store
nike free shoes australia
nike free run
nike free running
nike free shoes
cheap nike free
nike Free Run+
nike free australia
nike free men
cheap nike shoes
nike online
nike free
nike free online
nike online
nike free run men
nike online
nike free run women
www.cheapsnikefreerun2012.com
The brothers credited their father with challenging them to write songs and for their love of lyrics. Al Sherman's legacy of songs includes "You Gotta Be a Football Hero," ''(What Do We Do On a) Dew-Dew-Dewy Day" and "On the Beach at Bali-Bali."

Wilson Jameson

Nice blog indeed. I'll always return back to your nice updates, Thank You for posting great articles with useful or higher as of yet topics. I must say i appreciate your efforts by doing this! I'm hoping to learn more interesting topics through the blog!

Wilson Jameson

Kathleen Kelly

Thanks for many of the careful, frame-by-frame analysis of the with known Pileateds. Whilst comparing both the groups of images it can be quicker to note that the Luneau woodpecker could be/is definitely a Pileated.

Kathleen Kelly