Afkortings van Estelle Fenwick

WVA:
Wereld-Vrede-Aktivis
Woestyn-Verdwyn-Akkedis

Ping-pong
You’re wrong

Dit staan vir ‘u-uhm’
Woes-Verslaaf-Annonimis
Daar’s al ‘n hele spul van ons
wat goue-status-lede is …
©