Piet Magriet Dit is logies! As jy 'n eier het, is dit nie te sê dat jy 'n hoender het nie? Of het jy? Nee ek glo nie! Ek het dalk 'n ontbyt vir my liefie, 'n eier, geen hoenderporsies nie!
bloubefoeterd Dis baie waar. Die eier kom uit 'n hoender. Eet die hoender dan het jy nooit weer eiers of hoender nie (Afrika mentaliteit)
Koester die hoender en vreet eiers elke dag (europese mentaliteit).
Verkoop 'n paar eiers en begin 'n hoender boerdery en eier boerdery. (boere mentaliteit). Wag tot die boer se boer se boerdery lekker werk. Nasionaliseer dit. Vreet al die eiers en hoenders met eens slag tydens 'n vreeslike paartie.
Vra vir 'n lening by die wereld bank om beeste te koop want eiers en hoenders raak te gou op. Kry die lening en koop 'n kar vir die president.
Betaal die lening nie terug nie want dis regtig stupid en buitendien is daar nie geld nie.
Wag vir sanksies.
Blameer die sanksies vir al die ellende en hongersnood.
Wag vir 'n gratis skenking van etlike hoenders skape en beeste en eiers van gedeeltelik eurosentriese buurstaat.
Deel dit net met jou familie en verkoop die res op die swartmark.
Kry so geld om die president se kar te opgradeer na 'n groter model wat nou koeëlbestand is. Gelukkig bewe honger ouens te veel om raak te kan korrel.
Maak jou grense oop sodat die ouens wat regtig honger is kos en karre en tv's in jou buurlande (gedeeltelik eurosentries) kan steel of om sommer daar aan te bly burgers te word, stemreg te bekom en te stem vir jou tjommie sodat hy by jou kan leer hoe dinge te doen. Mens moet immers wysheid deel met die nageslagte nie waar nie (Mugabe ens ens ens mentaliteit)
Lorraine
Het nog altyd gesê te veel eiers kan 'n mens se ondergang beteken . . .
Naas
So sit nuwe baas op heruitgedeelde plaas. Langbeen voor sy kaia wat uit die eertydse weelderige opstal se dakplate en vloerborde aanmekaar gelap is.
Hy wonder waarmee hy op hierdie vrugteplaas moet boer want al die vrugtebome het gevrek ten spyte van die feit dat hy goed na hulle gekyk het vanaf sy kaia se stoep.
Sy buurman kom daar aan en hy vertel hom dat hy met 'n nuwe boerdery wil begin want die geld wat hy by die regering gekry het om mee te begin boer is op.
Buurman sê hy moet hoenderboerdery probeer want hy kan die eiers en die kuikens en die hoenders verkoop. Om hom aan die gang te kry skiet hy hom 500 kuikens voor.
Twee weke later kom die buurman kyk hoe dit met die kuikens gaan.
Hulle is almal dood, moet hy hoor.
Nou hoe dan so. Wil hy verbaas weet want dit was mooi gesonde kuikens.
Nee, sê die nuwe baas, ek dink ek het die kuikens dalk te diep geplant.
NOG HUMORISTIESE EIERLYNE VAN NAAS:
Mannetjie en wyfie eiers is op heuningmaan. Vroulief kom uit die badkamer met net haar t-string aan en kry manlief op die kant van die bed met 'n valhelm op.
En die valhelm? wil sy weet
Ai vrou, laas toe ek so warm was het iemand my met 'n lepel oor die kop geslaan.
VERDERE KOMMENTARE
Meraai vannie baai
Iemand het 101 boerdery-riglyne nodig :)
Piet Magriet
'n Halwe eier is ook seker beter as 'n leë dop?
Ek wonder of daai handleiding kan help as daar nie prentjies in is nie?
Naas
Al die halwe eiers wat my kant toe kom is vrot.
Lorraine
Jy is verniet negatief. As jy mooi kyk sal jy sien die ander helfte makeer niks!

The Hermes Handbags are so
The Hermes Handbags are so expensive that only the boss of company and stars can afford ,and the hermes store are only located in the biggest and fashion city,we are not easy to get a
Hermes Birkin Bags even you have the enough money if you are from the small city.But the Hermes Birkin Online shop offer very cheap hermes items to anywhere worldwide, it is amazing.
air max 2012
Welcome to visit our online store and buy our authentic air max 2012. If you are worried about the nike airmax price,it is no need. In order to let all people can easily get their favorite air max shoes,our store will sell discount shoes to customers.Wherever you are,you will enjoy cheap air max shoes the free shipping,no tax and the best service.Please take action to take cheap air max 2012 them home.